top of page
  • Regina Torre

8/3/2017 – Jesus se finale week

Updated: Feb 1, 2023

Vrydag

  1. Johannes     12:1 Betanië

Saterdag

  1. Lukas 19:28-44     Die intog in Jerusalem

  2. Daniel 9:25     69 x 7 jaar

Sondag

  1. Markus 1:12-14    Jesus vervloek die vyeboom

  2. Lukas 19:45-48    Reiniging van die tempel

  3. Jesus vertel vele gelykenisse

  4. Profetiese rede – Jesus vertel van die eindtye

Maandag

  1. Markus 11:20-25    Die vyeboom verdroog

  2. Lukas 22:1-6    Jesus se dood word beplan

Dinsdag

  1. Lukas 22:7-13    Die Paasmaal word gereed gemaak

  2. Lukas 22:14-20    Die instelling van die nagmaal

  3. Lukas 22:21-23    Verraaier se hand saam aan tafel

  4. Lukas 22:39-45    (Aand) Jesus bid in Getsemané

  5. Lukas 22:47-53    Jesus word gevange geneem

  6. Lukas 22:54-62    Jesus voor Kajafas & Petrus verloeën Jesus

  7. Lukas 22:63-65    Jesus voor die Sanhedrin, bespot, geblinddoek en geslaan (oornag aangehou)

  8. Jesaja 52:14

  9. Jesaja 53:2-3

  10. Jesaja 50:6

Woensdag

  1. Lukas 22:66-71    Jesus voor Joodse Raad

  2. Lukas:23:1-5    Jesus voor Pilatus

  3. Lukas:23:6-11    Jesus voor Herodus

  4. Lukas:23:12-25    Jesus voor Pilatus & Barabbas word vrygelaat

  5. Lukas:23:26-32    Jesus op weg na Golgota

  6. Lukas:23:33-49    Jesus word gekruisig     (14 Nisan)

Die 7 kruiswoorde

  1. Lukas 23:34    Vader, vergeef hulle, want hulle weet nie wat hulle doen nie.

  2. Lukas 23:43    Voorwaar Ek se vir jou, vandag sal jy saam met My in die paradys wees.

  3. Johannes 19:26-27    Vrou, daar is u seun!. Seun, daau is jou moeder!

  4. Mattheus 27:46    Eli, Eli, lama sabagtani? Dit is: My God, my God, waarom het U my verlaat?

  5. Johannes 19:28    Ek het dors!

  6. Johannes 19:30    Dit is volbring!

  7. Lukas 23:46    Vader, in U hande gee Ek my gees oor!

Donderdag

Vrydag

Saterdag

  1. Lukas 23:50-56 Die begrafnis

Sondag

  1. Lukas24:1-12    Die opstanding (17 Nisan, 7de maand)

  2. Lukas 24:13-35    Jesus verskyn aan die Emmausgangers

  3. Lukas 24:36-39    Jesus verskyn aan die apostels

12 views0 comments
  • Facebook
  • Twitter
  • Telegram

© 2023 Regina Torre

bottom of page