top of page
Search


Jeremia - Hoofstukke 44 en 52
Scroll asb. ondertoe om vandag se inskrywing te sien! 27 Julie 2026 JEREMIA 44:1 AFR53 Die woord wat tot Jeremia gekom het aan al die Jode wat in Egipteland woonagtig was, wat in Migdol en in Tagpánhes en in Nof en in die land Patros gewoon het: Terwyl Jeremia in Egipte was, het die woord van die Here tot hom gekom aangaande al die Jode wat daar saam met hom gewoon het. Hulle was nou verstrooi in verskeie stede, en het gewoon in Migdol, Tagpanhes, Nof en in die gebied van Pat
Regina Torre
21 hours ago


Jeremia - Hoofstukke 39, 40, 41, 42 en 43
16 Julie 2026 JEREMIA 39:1 AFR53 in die negende jaar van Sedekía, die koning van Juda, in die tiende maand, het Nebukadrésar, die koning van Babel, met sy hele leër na Jerusalem gekom en hulle het dit beleër; Die groot krisis het uiteindelik aangebreek - soos Jeremia lank gelede voorspel het. Die twee verse wat hierdie hoofstuk begin gee vir ons die begin en die einde van Nebukadneser se beleëring van Jerusalem. Die beleëring het agtien maande geduur - begin in 590 v.C. en ge
Regina Torre
Jul 16


Jeremia - Hoofstukke 33, 38 en 32
2 Julie 2026 JEREMIA 33:1 AFR53 Verder het die woord van die Here vir die tweede keer tot Jeremia gekom, terwyl hy nog opgesluit was in die voorhof van bewaking, en gesê: Die woord van die Here kom 'n tweede keer tot Jeremia terwyl hy in die voorhof van die tronk opgesluit is. God praat met hom en sê dat Hy vir hom groot en magtige dinge gaan wys waarvan hy nie geweet het nie. So spreek die Here wat dit doen, die Here wat dit formeer om dit te bevestig, Here is sy Naam: Roep
Regina Torre
Jul 2


Jeremia - Hoofstukke 27b, 28, 21, 20, 37 en 34
18 Junie 2026 JEREMIA 28:1 AFR53 En in dié jaar, in die begin van die regering van Sedekía, die koning van Juda, in die vierde jaar, in die vyfde maand, het Hanánja, die seun van Assur, die profeet, wat uit Gíbeon afkomstig was, met my gespreek in die huis van die Here in teenwoordigheid van die priesters en van die hele volk en gesê: Hoofstukke 27 en 28 loop hand aan hand, en ek begin met 28:1 net om die tydperk vas te stel. Dit was die vierde jaar van die regering van Sedek
Regina Torre
Jun 18


Jeremia - Hoofstukke 46, 47, 48, 49, 50 en 51
14 Mei 2026 JEREMIA 46:1 AFR53 Die woord van die Here wat aangaande die volke tot die profeet Jeremia gekom het. Jeremia hoofstukke 46-49 is 'n bietjie anders as die res van die boek Jeremia deurdat hulle nie teen Israel gerig is nie, maar oordeels profesieëy is wat deur Jeremia aan die nasies rondom Juda gegee word. Jeremia profeteer teen tien verskillende nasies nl: 1. Egipte, 2 + 3. Tirus en Sidon (die Filistyne), 4. Moabiete, 5. Ammoniete, 6. Edomiete, 7. Damaskus, 8. Ked
Regina Torre
May 14


Jeremia - Hoofstukke 30, 31, 24 en 29.
21 April 2026 II KONINGS 24:17 AFR53 En die koning van Babel het Mattánja, die oom van Jójagin, in sy plek koning gemaak en sy naam verander in Sedekía. Aangesien Nebukadnesar Juda heeltemal verneder het, het hy 'n koning op die troon geplaas, wat hy gedink het aan Babilon onderdanig sou wees. Hy het 'n oom van Jojagin gekies, 'n broer van Jojakim. Het het Mattanja se naam na Sedekia verander - die naam beteken, die Here is regverdig. Die regverdige oordeel van God sou binnek
Regina Torre
Apr 21


Paasfees 2026
28 Maart 2026 Jesus se opstanding - kan ons dit bewys Ons gaan vir die volgende tien dae op Paasfees konsentreer en spesifiek kyk na die bewyse wat bevestig dat Jesus werklik uit die dood uit opgestaan het. Die opstanding van Jesus Christus uit die dood is die hoeksteen van die Christelike geloof, en daarom dat die apostel Paulus in 1 Korintiërs skryf: En as Christus nie opgewek is nie, dan is ons prediking vergeefs en vergeefs ook julle geloof; I KORINTHIËRS 15:14 AFR53 ’n
Regina Torre
Mar 28


Jeremia - Hoofstukke 4, 5, 6, 8, 10 & 23
17 Maart 2026 JEREMIA 4:1 AFR53 As jy jou bekeer, Israel, spreek die Here, bekeer jou tot My; en as jy jou verfoeisels van my aangesig af verwyder, hoef jy nie rond te swerwe nie. As hersiening onthou ons dat die Farao van Egipte die een was wat Jojakim as koning aangestel het nadat Joahas wat deur Israel aangestel was, slegs vir drie maande regeer het. Nebukadnesar het toe aan bewind gekom en Jojakim toegelaat om aan bewind te bly. Jojakim moes egter sy dienaar word, wat hy
Regina Torre
Mar 17


Jeremia - Hoofstukke 22, 36, 45, 13 & 35
4 Maart 2026 JEREMIA 22:1 AFR53 So sê die Here: Gaan af in die huis van die koning van Juda en spreek daar hierdie woord God sê vir Jeremia om 'n velduitstappie na die huis van die koning van Juda te neem en daar 'n woord te spreek. en sê: Hoor die woord van die Here, o koning van Juda, wat sit op die troon van Dawid; jy en jou dienaars en jou volk wat deur hierdie poorte ingaan. JEREMIA 22:2 AFR53 Jeremia gee vir die koning en sy dienaars en die volk, God se woorde. Doen r
Regina Torre
Mar 4
bottom of page
